Brand by Primêre Skool Sonop se koshuis
Die Primêre Skool Sonop se meisieskoshuis op Mariental het vanoggend ernstige skade in ’n brand opgedoen.
Die brand, wat tussen 09:00 en 11:00 vandag gewoed het, het groot skade aan die meisiekoshuis veroorsaak en leerlinge het klere, komberse en van hul ander besittings in die brand verloor.
Daar was geen ongevalle aangemeld nie en polisie is besig om die oorsaak van die brand te ondersoek.
Foto verskaf

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie