Chiradza-verhoor begin

Denver Kisting
Denver Kisting - Die omstrede dokter van Otjiwarongo, Yevai Chiradza, se verhoor op drie aanklagte van strafbare manslag begin vanoggend in die Karibib-landdroshof.
Dié saak spruit uit 'n noodlottige ongeluk in 2015 waartydens drie mense, die susters, mee. Welmine Louw en Alet Junius, en Louw se seun, mnr. Konrad Louw, dood is.
Vroeër vanjaar het 'n storm om Chiradza se kop losgebars toe hy op kamera gevang is waar hy glo roekeloos bestuur en verskeie lewens bedreig het.
Hier beraadslaag hy Maandagoggend met sy prokureur, mnr. Willem Visser, buite die hof.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!