CLaSH spog met sy twintigste kalender
CLaSH spog met sy twintigste kalender

CLaSH spog met sy twintigste kalender

Maria Eiseb
Die Vereniging vir Kinders met Taal-, Spraak- en Gehoorgestremdhede in Namibië (CLaSH) het danksy die ondersteuning van Standard Bank Namibia vanjaar sy 20ste kalender vrygestel.

Volgens die waarnemende hoof van bemarking by Standard Bank, me. Sigrid Tjijorokisa, is die bank trots om CLaSH en veral die kinders te ondersteun.

Volgens haar toon die kinders danksy die organisasie merkwaardige vordering met die aanleer van vaardighede. Die bank het N$120 000 aan CLaSH geskenk en gaan hul ondersteuning in die toekoms voortsit.

Die organisasie se direkteur, me. Heide Beinhauer, het tydens die geleentheid die bank vir sy bydraes oor die afgelope twee dekades bedank.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!