Covid-19: In beeld 23 Februarie 2021
Covid-19: In beeld 23 Februarie 2021

Covid-19: In beeld 23 Februarie 2021

Dani Booysen
Kitsfeite:
Windhoek het sedert Maart 2020 meer as 15 000 gevalle van Covid-19 aangeteken; 40% van alle gevalle in Namibië.
Ander kerwe verbygesteek - Die distrikte Onandjokwe en Rundu het nou meer as 900 gevalle.
Sterftes in Februarie 2021 - 54 (gemiddeld 2,6 per dag)
Die oudste persoon om aan Covid-19-verwante oorsake te sterf, is die 100-jarige man van die Okongo-distrik wat vandag tot die dodetol toegevoeg is.
Meeste sterftes per dag in Februarie - nege op 3 Februarie; vyf elk op 2, 9 en 19 Februarie.
Maandag (gister) is 431 persone uit die staat se kwarantyngeriewe ontslaan. Dit het die nasionale totaal, wat vir ses dae meer as 2 000 was, tot 1 777 afgedwing.
Kyk elke weeksdag om 13:00 na NMH@1 op Namibian Sun se Facebook-blad na uitsoekdata oor Covid-19.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!