Dagboek vir die landbouer
Dordabissers
Donderdag byeen
Hierdie boerevereniging vergader Donderdag om 14:00 in die BV-saal. Vir meer besonderhede kontak Kai-Uwe Lühl by 081 276 6102 of [email protected].
Leer meer oor Damaraskape
Die Damara Telersgenootskap bied 'n kursus vir beginners op 18 en 19 November by die Omatjenne-navorsingstasie aan. Dit kos N$450 per persoon. Registrasie vind voor of op 13 November by die Damara Telersgenootskap plaas. Kontak Linda Sterkenburg by [email protected] of 061 252994.
Maltahöhe se
lede vergader ook
Boere in hierdie omgewing hou die boerevereniging se jaarafsluiting op 18 November om 10:00 op die plaas Burgsdorf van André en Susan Rossouw. Die tema van die dag is sonkrag. Die dag word met 'n braai en musiek afgesluit en African Marketing bied 'n wynproe aan. Nielede en besoekers betaal N$200 vir volwassenes vir die dag se verrigtinge. Vir verdere inligting, kontak Ernst Sauber by [email protected] of Dilene Rossouw, by [email protected].
Agra ProVision
bied dié kursusse aan
• 12-13 November
Dierevoeding
• 17-19 November
Kommersiële varkproduksie
• 23-24 November
Droëland verbouing
Vir meer besonderhede oor hierdie kursusse in Windhoek, kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie