Davido vermaak Namibiu00ebrs
Davido vermaak Namibiu00ebrs

Davido vermaak Namibiërs

Tanja Bause
Die wêreldbekende Nigeriese musikant Davido (heel links) was die groot trekpleister by MTC se 081Every1-fees Saterdag by die Sam Nujoma-stadion. “Ek het wel Namibië toe gekom,” het hy vir die skare gesê, ná aanvanklike gerugte dat hy nie betyds vir sy optrede hier sou wees nie. Davido het die bekende Namibiese musikant Gazza­ (langs hom) na die verhoog geroep, wat die skare laat juig het. 19 541 kaartjies vir die konsert is verkoop, en selfs die Namibiese presidentspaar en visepresident was by die geleentheid. Foto June Shimuoshili

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!