Die pyn van droogte
Die pyn van droogte

Die pyn van droogte

Dani Booysen
DR. KOBUS LAUBSCHER, ­LANDBOU-EKONOOM SKRYF:

Ek het op Outjo grootgeword en

my oorlede pa was vir 45 jaar van

sy lewe werksaam in die vleisbedryf.

In die beginjare op Outjo was daar groot droogtes en boere het en

kon trek met hul vee – na sogenaamde noodweiding verder in die Noorde. Daar was verskeie sulke gebiede.

Ek onthou maer beeste wat later nie meer kon loop nie, want hulle moes trek tot op Outjo en vandaar is die beeste per trein na die sogenaamde noodweiding. Dit was hartverskeurend, want die boere het saamgetrek en swak diere is vakant gemaak en net so gelos vir die jakkalse – dié het ook later nie meer raad gehad nie. Talle nuwe aankomelinge, kalwers en lammers, moes keelaf gesny word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!