Drie R2M2 anti-personeel landmyne onskadelik gestel
Drie R2M2 anti-personeel landmyne onskadelik gestel

Drie R2M2 anti-personeel landmyne onskadelik gestel

Elvira Hattingh
Drie R2M2 anti-personeel landmyne is die afgelope Woensdag in die Ruacana-kiesafdeling onder die NamPower kraglyn onskadelik gestel deur dit onder beheerde omstandighede te laat ontplof.
Dit is ontdek terwyl daar aan die kraglyn gewerk is. Inspekteur Lineekela Shikongo, polisie woordvoerder vir die Omusati-streek, kon nie bevestig of dit oorblyfsels is van die vryheidstryd nie, maar gesê dié soort landmyne is in Suid-Afrika vervaardig. "Dit beteken die moontlikheid bestaan dat dit uit die vryheidstryd kom. Ruacana is een van die gebiede waar oorlog gevoer is en inwoners word dus aangeraai om, sodra hulle op so iets afkom, dit onmiddelik by die naaste polisiestasie aan te meld en nie daaraan te raak nie," het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!