Du Preez, Mans, Robinson wen jaar se laaste bisley
Skietsport
Die Namibiese Geweerskietvereniging (NRA) het Saterdag sy jaareind bisleyskietkompetisie by die Neels Dodds skietbaan buite Windhoek aangebied.
Die skietdissiplines het ingesluit die FTR-klas, F-Ope klas asook die TR-klas. Die skietprogram het begin met 'n 300 meter inskiet, waarna die kompetisie toe afgeskop het met 'n 300 en twee rondes oor 600 meter.
Die voorste uitslae per klas was soos volg:
FTR-KLAS
1 Wiann Mans, 104 punte met 4 V-kolle
2 Pieter Malan, 103 met 2 V-kolle
3 Robert Lottering, 102 met 3 V-kolle
4 Wessel Honiball, 100 met 3 V-kolle
5 Peter Schoeman, 97 met 3 V-kolle
6 Urda Bohn, 87 met 4 V-kolle
7 Willi Loebe, 86 met 0 V-kolle
8 Nico Wasserfall, 84 met 3 V-kolle
9 Margret Wasserfall, 83 met 2 V-kolle
F-OPE KLAS
1 Mathys du Preez Senior, 99 met 4 V-kolle
2 Nick von Bergen, 76 met 3 V-kolle
TR-KLAS
1 Robbie Robinson, 111 met 2 V- kolle
2 Christy Honey, 110 met 8 V-kolle
3 Willem Zondagh, 107 met 4 V-kolle
4 Piet Zondagh, 103 met 7 V-kolle
• Ná die formele kompetisie is ook 'n pretskiet aangebied.
Die formaat was 'n 300m afstand en die teiken was 'n afbeelding van 'n jakkals. Skuts moes gewere uitruil gebaseer op lootjies trek en punte is toegeken op grond van skootplasings ná tien skote per skut. Die topdrie in die pretskiet was: 1 Wiann Mans, 2 Wessel Honiball, 3 Peter Schoeman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie