Een stel reu00ebls
Een stel reu00ebls

Een stel reëls

Dani Booysen
Die viering van Namibië se 30ste bestaansjaar het die bes moontlike fees verdien – binne huidige omstandighede.

Pres. Hage Geingob self het Covid-19 in sy toespraak as een van die grootste uitdagings van die 21ste eeu bestempel. Hy het ook gesê die regering sal ‘n ekonomiese herstelplan aankondig.

Soos die staatshoof gesê het, kan ons inderdaad net die siekte stuit as ons soos een saamwerk.

Die teenwoordigheid van etlike honderde mense by 21 Maart se seremonie het selfs meer kritiek ontlok as verlede week se voortsetting van parlementêre sittings en die inswering van die nuwe parlement.

Namibiërs verstaan noodsaaklikse regeringsfunksies moet voortgaan. Wanneer egter oënskynlik geen ag geslag word op noodmaatreëls wat die staatshoof self afgekondig het, én situasies geskep word waarin persoonlike afstand en ander vereistes onuitvoerbaar is, word botsende boodskappe aan die publiek gestuur.

Daar kan nie meer as een stel reëls wees nie. Dubbele standaarde kan die gehoorsaming van reëls ondergrawe.

Ewe belangrik is duidelike kommunikasie. Waar ons as media self faal weens gekruisde lyne, vra ons verskoning.

Met die plasing onder kwarantyn van 35 persone wat Saterdag uit Europa teruggekeer het, was daar ook onduidelike kommunikasie. Voorbereidings kon beslis ook gladder gewees het met die voorbereiding van die gekose kwarantynsentrum.

Selfs in van die wêreld se mees gevorderde lande is die afgelope weke en maande gesukkel met voorbereidings en kommunikasie. As Namibiërs moet ons egter al ons optredes aan die hoogste moontlike standaarde meet.

So sê ander

20 Maart 2020

Een coronafonds voor onze ‘coronawerkers’ heeft prioriteit

Het kabinet heeft in de Tweede Kamer en media aangekondigd bereid te zijn om tot het uiterste te gaan om de financieel-economische gevolgen van de coronacrisis te bestrijden.

Alleen al de komende drie maanden is 10 -20 miljard euro beschikbaar gesteld voor het bedrijfsleven.

Het valt te prijzen dat het kabinet zo snel een substantieel pakket biedt. Echter, er is ook een specifiek coronafonds nodig. Ter ondersteuning van alle coronawerkers om hun en onze zorg en gezondheid op korte en lange termijn veilig te stellen. Zo’n fonds is vanuit medisch, moreel en maatschappelijk perspectief meer dan noodzakelijk.

Nederland is het meest solvabele land van de Europese Unie. Wij hebben dankzij de begrotingsdiscipline van de regering een begrotingsoverschot van meer dan 10 miljard euro.

Wanneer de gigantische piekbelasting over is, zal blijken dat de zorgsector en haar mensen gehavend en getroffen zijn. Ze staan dan voor de dubbele taak om de normale zorg weer te hervatten plus alle uitgestelde zorg te leveren.

Tenslotte zullen coronawerkers waarschijnlijk meer dan gemiddeld (dodelijk) getroffen worden met alle privéschade van dien. Dit schept diep morele en materiële verplichtingen.

• DE VOLKSKRANT

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!