Engeland moet chaos uitbuit
Krieket
Nasser Hussain, voormalige Engelse krieketkaptein, sê die Engelse moet die benarde situasie in Suid-Afrikaanse krieket tot hul voordeel benut. Engeland skop vandeesmaand hul toer in Suid-Afrika af. Die Engelse pak die Proteas in vier toetse, drie eendagwedstryde en drie T20-botsings. “Hulle bevind hulle op en van die veld af in ‘n warboel en is kwesbaar,” het Hussain in die The Mirror die Engelse aangepor. Foto Netwerk24
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie