Etosha se vuur getem
Die brand wat in die ooste van die Etosha Nasionale Park woed, is sedert Dinsdag onder beheer, het die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme se woordvoerder, mnr. Romeo Muyunda, gister in ’n mediaverklaring gesê. Die foto’s is deur Ute von Ludwiger geneem. Lees die volledige berig op bl. 2.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie