Europadag gevier
Europadag word jaarliks op 9 Mei gevier.
Dié dag is ook gister in Namibië by die Nasionale Kunsgalery in die hoofstad herdenk.
Die Europese Unie (EU) en Namibië vier vanjaar 25 jaar van vriendelike betrekkinge en vennootskap met die fokus tot 2020 op onderwys en vaardighede-ontwikkeling. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie