Europadag: u2018Saam is ons sterkeru2019
Europadag: u2018Saam is ons sterkeru2019

Europadag: ‘Saam is ons sterker’

Henriette Lamprecht
Vanjaar se vieringe van Europadag val onder die vaandel “Saam is ons sterker” en word op Vrydag 7 Mei amptelik in Namibië gevier. Die dag fokus op die sterk verhouding tussen Namibië en die Europese Unie (EU), asook die verskeie projekte waarby die EU in die land betrokke is. Volgens die EU se ambassadeur in Namibië, me. Sinikka Antila, is die tema veral vanjaar midde die Covid-19 van pas, omdat lande moet saamwerk om ’n blywende oplossing te vind om die pandemie te bestry. Die jaarlikse Europadag herdenk die Schuman-deklarasie van 9 Mei 1950 met die doel om vrede, samewerking en eenheid onder EU-lidlande te fasiliteer vir ’n beter toekoms. Die visie van vennootskap is ook na ander lande, insluitend Namibië, uitgebrei.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!