Facebook 15 November 2021
Facebook 15 November 2021

Facebook 15 November 2021

Dani Booysen
Aanlyn – “Ampsmotor se stuurstang breek”:

Dis nou van grondpad ry met ‘n Mercedes. – Marius Muis Fleermuys

Hulle ry mos soos hulle wil met belangstinggeld, betaalde blink motors. – Johnny Hendrikse

‘n Stuurstang van ‘n Benz? Grootste snert wat hulle nog vertel. Neeee mnr., daai een sluk ons wat met daai fabrikaat grootgeword het glad nie. Hoop Mercedez vat julle hof toe. Reken, nogal uit die pad gespring. Net ‘n perd spring. – Gerrie Scholtz

“Die positiewe kant van Covid-19”:

Terwyl die rotte huis bou in Katutura-hospitaal... Die voorportaal word mooi skoon gehou. Maar die res van die hospital moes al toegemaak gewees het. – Zelna Job

Republikein, julle kan gerus die hospitaal op Nkurenkuru kom besoek as julle die guts het daarvoor - die plek val uitmekaar, dis erger as ‘n varkhok. – Mutengo Farming Nkurenkuru

Aanlyn – “Twee ongelukke eis 6 op B2”:

Daai 7 seaters bring nie tyd saam nie. Donker of lig, vol of leeg, die clock moet hy volhardloop. Ek het eendag try bybly by een maar op 160 opgegee. Volgelaai. Import snow tyres. Recipe for disaster. Maar dis maar 'n Nam ding. – Sarel Carstens

As die pad tussen Swakop en Usakos ook net hier en daar dubblelbane kan kry dat die vragmotors kan opskuif. Mense raak ongeduldig en vat kanse met rye en rye busse en lorries. – Leroy Kruger

“Sakemanne slaap nie, sê Shuudifonya”:

Nou kry hulle die kans om te slaap. – Daphne Shipoh

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!