Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Broers onskuldig aan kinderverkragting”:

Dan wil die publiek die doodstraf hê? – Connie Viljoen

Ek stem saam. Mense besef nie die impak van hulle aantygings nie. Die oomblik van so ‘n beskuldiging berokken jy onomkeerbare skade aan iemand se lewe. – Juane Noeks van Aardt

Ek hoop net die regering gaan die mense help weer op hul voete te kom. – Werner Eugene Robert Punzul

“Goeiemann: Ek het niks verkeerd gedoen”:

And so say all of us. – Henrita Luck Vermeulen

“Gratis erwe vir almal in nedersettings”:

Nou praat julle. Elke "citizen" verdien ‘n stukkie waardigheid in die land van hulle geboorte. Equity for all. No Namibian should feel left out. It will surely restore the dignity of the Namibian people. – Harmoni Beukes

Ek dink dis ‘n wonderlike idee. Dra privaat eienaarskap oor aan mense, moedig hulle aan om die eiendom te ontwikkel en binnekort is daar biljoene in waarde toegevoeg tot die ekonomie. Dis die vryemarkstelsel aan die werk, op sy beste! – Anton Kock

Did you tell the people if they get the erven they have to pay property tax to the Municipality and also service charges on a monthly basis? – Neville Neveling

Mense dink nie voor hul praat nie en as dit eers gesê is, is dit verby! – Wilma Swanepoel

Dis so waar. Ek wens ons kon almal uit een mond praat oor dinge wat nie reg is nie, sonder om na "ons" en "hulle" te verwys en mekaar te beledig. – Catherine Boois

Dan kan elke familie vir hulle ‘n huis bou, wat vir generasies kan sorg vir behuising. Moet egter nie toelaat dat mense met geld ‘n klomp erwe opkoop om weer teen ‘n helse wins aan ons arm mense te verkoop nie. – Lilly Kalla Bonthuys

Ag, gun tog die armes iets! Die blerrie selfsug gaan niks help nie, og man. – Steve Handura

I would rather sell the erven at a massively discounted price, than giving them away for free. This would create a sense of value, achievement and dignity for the new owners. Building regulations should then also be adapted to the reality that these people find themselves in. – James Cumming

It's high time. Swapo promised this before independence. Much better idea than NEEEF/B. – Henry Bisschoff

. . . ek sê julle, I will not have chaos in this country because grown people continue to show immaturity in their debates on social media. – JP van der Westhuizen

“Facebook-plasing oor Geingob sterk veroordeel”:

Respekteer asb. die president ongeag jou stem by laaste verkiesing. – Helen Canathia Wright

Maybe people are just sick and tired of all the empty promises and the blatant lies and misuse of our tax money. – Handri Loubser

Ja, jy kan verskil. Kritiseer en redeneer, maar gedra jouself ten minste deurentyd beskaafd. – Johan Beyers

Dit is verkeerd. Punt. Verandering kom by die stembus, nie deur iemand te beledig nie. – Hallie Louw

Land is al so sleg kom gekry van Hage, maar om groot oupa te vloek. Dis nie reg nie. – Mercia Andrew

People are angry at this regime, that's a fact. Mr president u are preciding over an angry nation. All we ask is rise up and be the commander in chief we want. – Collin Joseph

Deprivasie, frustrasie . . . Die land is te mooi om van dit ‘n mislukking te wil maak. – Marius Johannes

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!