Kommentaar op ons webwerf is hierby ingesluit.
Hulde aan Appie du Plooy:
Hoor nog sy stem. Wonderlike mens, diep spore getrap. Abrie en familie, innige meegevoel. Dink aan jul in hierdie hartseer tyd. – Rhonda Bredenhann Minnaar
Best principle ever Academia High School. RIP meneer du Plooy. – Yvonne Uendjipa Kaura
Ai, baie jammer om dié nuus te verneem, ons innige meegevoel. - Faure en Marlene Bosman, Pretoria
Rus in vrede, meneer Du Plooy. Meneer was die beste koshuisvader ooit. En boekhou-onderwyser. Sterkte aan familie. – Elize Bruwer
So jammer, was 'n voorreg om een van sy skoliere te kon wees. Rus sag en in vrede, Meneer. – Andre Liebenberg
Oom Appie was eenvoudig net briljant. Dit was my voorreg om dit vir hom persoonlik te kon sê. Rus in vrede. – Gerhard Nel
RIV, mnr. Du Plooy . . . Jy was 'n ware voorbeeld van 'n uitstekende mens en skoolhoof. – Moira Spangenberg
Sterkte aan sy vrou en kinders. Rus in vrede. Mnr. sal altyd onthou word. – Jakkie Swartz
Rus in vrede Appie - sterkte aan die familie. – Kobus Visser
This is so sad! ??RIP! – Michelle Crohn Milho
Baie hartseer! – Sansie Henn
Rus in vrede, mnr. Du Plooy. Groot legende. – Juliana Labuschagne
My liefde vir boekhou by hom geleer. Rus in vrede, Meneer. – Ursula Cloete
Goeie mens. – Hybrie Hayes
Stem saam met jou! Sal gemis word! – Tessa Rossouw
Hartseer . . . Was my rekeningkunde-onnie in '74 en '75. Beste!! – Deon Gerber
Sterkte aan die familie. Baie goeie skoolhoof. Rus in vrede, mnr. Du Plooy. – Isabelle Zwart
Was my koshuisvader. Mariental Hoërskool meisieskoshuis. – Marie Vermeulen
Sterkte aan familie. Was my kinders se skoolhoof in Academia. – Antje de Sousa
Hy is na 1981 weg van Mariental af. Was my skoolhoof daar. Beste skoolhoof ooit. – Annette Visser-Labuschagne
Rus in vrede, Oom. – John Hayes
My eerste hoof onder wie ek gewerk het. Baie hartseer. Rus in vrede. – Ellen Leijenaar
Wonderlike mentor wat geestelik kon inspireer. Iemand wie se voorbeeld mens altyd kon navolg. – Tersa du Toit
RIV, mnr. Du Plooy. Rekeningkunde 1979 Mariental Hoërskool. – Hendrien Nel
“Sien NEEEF in lig van apartheid”:
Ek wonder net wie gaan die 25% kan bekostig en 'n bydrae kan maak. Seker ook net die rykes. Met geen kennis en vaardighede van besigheid gaan "vennoot" net by die huis sit en skep? – Lali Thirion Beukes
Reaksie op nuusbreker: “Namibië tuimel op toerisme-indeks”:
Ek verstaan nou nie heeltemaal hoe werk hierdie toerisme-indeks nie, maar inligting wat ek het, vertel van volle kapasiteit-besprekings vir maande vooruit. – Johan Beyers
Verbaas my glad nie as mens sien hoe ongeskik die doeanebeamptes by van die grensposte is nie. Jy word aangegluur met arrogansie en ongeskiktheid en sommiges gooi jou paspoort vir jou terug. En moenie dit waag om eers die stupid papiertjies wat mens moet invul, verkeerd in te vul nie. Wie vul anyway nog papiere in? Nie eers by Junkland hoef jy papiere in te vul nie. Ek het aan die begin gedog dis net met Suid-Afrikaners waarmee hulle so ongeskik is, toe toer ons een keer deur Namibia met 'n bus vol oorsese toeriste en groot was my verbasing om te sien dat hulle net so ongeskik behandel word. Kan iemand asb die mense gaan goeie maniere leer. Vriendelikheid kos niks nie! – Aurelia Sieberhagen
Kry asb julle statistics reg. Ek werk in die industry, en die artikel is nie reg nie. Ons is op van ons toere vir 2019 gewaitlist. – Ilze Ögies van Schalkwyk
Johan, die index is nie betroubaar nie, want die statistieke word nie volledig gedoen deur elke toerisme-instansie nie. Jy is reg, die akkommodasie-opsies raak al uitgeput vir 2018. – Natasha van der Walt

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie