Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Geen wet teen video's”:



Dit is net waar die polisie of weermag deel is van die staat se onderdrukkingmeganisme dat dit onwettig is. – Herbert Daniël du Plessis



Police are speaking now. What is happening, are some people on leave? Give this general a chance to police the people please and in the interest of the Namibian nation. – Godfried Khariseb



Ons weet dit. Net hulle weet nie. Laat weet jou werknemers toe! Wat sê die minister nou wat laasjaar gesê het dis onwettig? – Pieter van Zyl



Genl.maj. Oscar Embubulu, die NDF is besig om jul, die Namibiese polisie, se naam vuil te maak. Julle is al afgelope 29 jaar operasioneel, maar julle afdeling skop en slaan nie die landsburgers so openlik soos die NDF nie. Kyk in al jou video's wie skop en slaan eerste en steek die anders aan om ook te skop. Dis die NDF. – Nicolene Beeth Kautjituavi



Please tell that to old employees of yours, explain it to them. – Charles Klein



Maar my vraag is, hoekom keer hulle ons en vat ons selfone af as hulle ons sien foto's neem? – Cedric Amamub

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!