Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Hospitaal: Einde van muise se skrikbewind glo in sig”:



Daar is so baie faktore wat aanleiding gee. . . Net 2: Die grootste is skoonmakers wat nie hulle werk doen nie. Dan is daar die kos wat die pa­siënte kry wat hulle nie eet. Die superintendent weet ook self ­pasiënte eet nie die kos en die clean­ers kom vat dit nie weg nie daarom is die muise, rotte en kakkerlakke die hospitaal vol. – Jo-Ann Katamila



Belaglik! So gaste in hotelle moet bv. ook skuld kry as daar 'n plaag van muise en rotte uitbreek? – Rina Liebenberg



Ek wil ook weet waar is die cleaners. Iemand het daar gelê wat ek geken het en het self die muise in die gange sien hardloop. Hoop daar word iets gedoen. – Meisie Maritz



So die skoonmakers maak nie skoon nie, maar dis pasiënte wat mors?! Rêrig?! Almal se skuld behalwe die sleg management en werkers van die hospitaal - lekker tye in Namibië. – Erika Glück



Video - Charles Namiseb uitgelewer:



Thank you Namibian Police. In the back of a “vangwa” and not like a celebrity fugitive in the back seat of a car. Criminals should be treated like criminals. – Basie Oosthuizen



As hy 'n moordenaar is hoekom is hy nie geboei nie? – Anita Booysen



Seker om die ander passasiers nie uit te freak nie. Ek was op die vlug. Het al die man op OR Tambo met die wagte gesien toe dink ek dalk is dit een of ander high society. En in Whk sien ek toe die en spot toe met iemand en sê wat as ons 'n krimineel saam gehad het. Nou dat ek weet voel ek baie ongemaklik met die idee. – Stephanie Boon



Ja wat, vlug sallie help. Die gereg se hand is baie lank. – Amanda Cloete

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!