Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Desember bogemiddeld nat”:

Suide en Weste kort nog baie water. – Leonie Rylance

Prys die Here!!!! – Kallie Pieters

“Air Namibia oorleef 2019”:

Even the toughest times do pass. Keep pushing hard but work smarter this time. – Pewa Kanu

“Fishrot-6 na hoogste hof”:

Dit gaan oor miljarde oor die jare. Hierdie is maar ‘n enkele saak wat op die lappe gekom het. – Gideon Kotze

En wat van oor die 5 000 mense wat deur julle se dade negatief beïnvloed is? Ten minste kry julle gesinne nie swaar nie. – Dendis Totong

Hulle moet maar gewoond raak aan die nuwe omstandighede. – Heliette van Huyssteen Horn

En ons belastingbetalers se geld? Is ons menseregte nie ook geskend met julle bedrog nie? – Corine Brink

Hulle het geen genade vir ander mense nie. ‘n Mens wil nie oordeel nie, maar nogtans het hulle mense baie seergemaak. Hoeveel het nie werk verloor in Walvisbaai en ook hulle lewens verloor net oor hierdie geldgierigheid van hulle? Sit julle net, want julle het Namibië bankrot gemaak. Hospitaal het geen medisyne nie, die geboue val uit mekaar, skole word nie meer gebou nie. Daar is tot nou toe ouers wat sukkel met graad 1-kinders wat nie plekke gekry het nie. So het hulle alles gevreet. Sit julle maar en betaal alles terug wat julle gesteel het. Hierdie regering van ons moet nou ook sokkies begin optrek, want dis net te veel. – Elly Nekundi

Ja, stres oor jou onregmatige porsie kan ‘n lelike ding raak . . . Komaan Sacky, spill the beans! – Yolande L Fourie

As die Visvrot-6 skuldig is, moet hulle boet. So ook al die ander wie se name nog behoorlik moet bekendgemaak word, maak nie saak wie nie. Hoe verwag GRN dat die burgers van Namibië na hulle moet opkyk as leiers, maar korrupsie vier hoogty? – Gielie Lambrechts

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!