“’Gryp in by Hosea Kutako’”:
Dis glad nie aanvaarbaar nie, daai lughawe is in elk geval baie primitief en dan moet die mense nog soos algemene werkers buite in die son staan. – Willi Saunderson
Het verlede Woensdag Jhburg toe gevlieg. Was absoluut chaos op die lughawe. 5 internasionale vlugte binne 3 ure vertrek en que’s het letterlik tot buite die aankomssaal gestrek, terwyl daar 1 scanner oop was en 5 personeel wat rondstaan en lag en gesels en die paspoortbeheer se twee dames gesels land en sand hulle huisstories terwyl ons net staan en wag dat hulle ons roep. Swak, swak, swak. . . Die Namibiese regering moet wakkerskrik, want die toeriste bring die geld wat julle so lekker spend, maar een v d dae is daai put ook opgedroog op hierdie trant. Skaam om ‘n Namibiër te wees. – Emcé Tromp
Dienslewering by staatsinstansies is belaglik. Selfs op die grense is die doeanebeamtes bot en ongeskik met toeriste. Watse eerste indruk skep dit van ons land? – Monja Vermaak

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie