‘Omdat ek baie lief vir haar is’:
Heinrich Brandt, jou liefde vir jou sussie het my hart geraak. So trots op jou. – Lande Mari Cockrell
‘Ons sal lughawe se beeld, integriteit red’:
Ek hoop hy besef dat dit baie meer as net mooi woorde gaan vra. Daar is heeltemaal te veel “fat cats” in daardie organisasie wat net saamry en weinig werd is. – Johan Beyers
Nuwe besems. . . – Jo-Ann Katamila
Best choice ever! – Jenette Theron
Dan better jy nou opskud. – Tania Mueller
Video van eerste trein sedert 2014 in Lüderitz:
So proud and happy for you. It has all been worthwhile. Super congratulations to Kleber & Associates for the Railway Track Design and to all the contractors involved in this project. So well done. – Caryn Rumsey
Ja nee. . . Was altyd ‘n belewenis met die trein Bucht toe. – Raymond Smith
Raak ek dan nou nostalgies oor daai yard. . . – Rialdo Varani van Wyk
Ats, Oom Hampie (RIP) se suidetrein. Good memories. – Antoinette Mostert

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie