Reaksie op Maandag se nuusbreker – “Okahandja boer kry borgtog”:
Nouja, hoeveel van sy goed is intussen alweer gesteel? Welkom, nou kan jy weer aangaan, Kai. – Allin van Zyl
Frankly. . . As ek hy was, het ek OKH se hof en polisie gesue vir al wat hulle werd was vir daai miscarriage of justice. – Cynthia du Plessis
Vreemd hoekom nou eers??? Of raak dit nou warm? Dankbaar vir hom! – Christine Kruger
En die stres en damage wat die tyd aan die arme man gedoen het!!! – Amanda Fest-Visser
So baie bly vir hom. Dit moes lankal gebeur het. – Trevor von der Fecht
Uiteindelik! – Florencia Bampton
Fantastiese nuus. – Muller Theron
“Air Namibia 2de beste streeksredery in Afrika”:
Personeel baie gaaf en behulpsaam, maar voel nie baie positief oor Whk-Jhb roete. My kind se tas van 22 kg skoonveld. . . Ons is 4 mense wat saam gevlieg het, net haar tas weg en hulle kry dit nie opgespoor. – Marietjie Bell
Hulle het baie verbeter, 'n paar jaar terug in die Dept. My tas was ook weg, volgende dag het Air Namibia dit by my huis in Walvis af gelewer. Goed so, Air Namibia, hou so aan. – Dirk J Greeff
Ek vlieg elke maand Whk-Jhb en moet sê hulle is baie beter as SAL. – Janti Cloete
Ek beaam dit. Hul diens is PUIK teen SAL. Ek het Des' 16 hul gevlieg, fantastiese personeel. Hoop hul gaan ou gebou weer gebruik. – Christel Bronkhorst
Die lugpersoneel is regtig professioneel. Dit is die opdrifsels waardeur jy moet stoei om op die vliegtuig te kom wat die kopseer is. – Johan van den Berg
Ek moet ook sê ek het nie 'n probleem met Air Namibia se personeel - is net arrivals wat veel te wense oorlaat - uiters pateties. – Adri Oelofse
In die land van die blindes. – Chris Agenbach
Al cancel hul vlugte soos hul wil? – Ansie Olivier?
En al sukkel hulle met hulle begroting is dit darem al 'n groot pluspunt. – Johan Beyers
Trots op julle. – Pieter Myburgh
“Brandstofprys val 50 c/l”:
Nou hoop ons handelaars wie altyd die prys voor verbruikers se koppe gooi, doen dieselfde deur hulle pryse te verlaag. – Andrew Meyer
Netso! – Esther Rust
Dit sal die dag wees wat ek 'n besem sal verorber. – Silke Kunzmann
Dit is hoog tyd. Die olieprys is geruime tyd al onder US$50/vat. – Wilfred Weise
Kan nie glo. Iets wat goedkoper word in hierdie swaar tye. Yippee. – Juliana van Wyk
Hulle val met 50c en styg weer met 80c na 2 maande. – Eschel Richard Smith
Maak nie saak. Score bietjie. – Charmaine Louw
Windhoek Express, 30 Junie – Namibiër wen Mej. Vastelande-titel:
You made us proud. Others know Namibia. You toppled other bigger countries. Well done Namibian beauty. Andeline you on top of the World! – Immanuel Imms
Congratulations. We are proud of you. Love from Namibia. – Chantel Tippetts Kutz
Congratz Andeline, Andi Wieland, all the staff of At the Dome restaurant salute you. – Awos Chrisha?
Baie, baie geluk! Wow, well done. – Anelda Burger
Baie geluk. Soooo verskriklik trots op jou!! – Bettie Snyman

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie