Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Die naweek se reënbuie:

Here my God, stuur op Lendepas ook reën. Nog geen reën, diere vrek, min water. Geen staatshulp. By God is my hulp. Ps 121. Amen. – Maryna Silver

Dankie Here. – Bruno Upora

Heerlik. – Marius Muis Fleermuys

Wonderlik!!!! – Charmaine Wright

Amen, dit lyk goed. – All Blacks Coetzeé

Lekker. . . Nat pad. – Annette Visser-Labuschagne

Super awesome. – Berlinda Bock

Baie bly. – Nauline Olivier

Amen. – Alice Zauana

Baie mooi. – Baamogeleng Thataone

“Oranjemund se hekke oop”:

Ek hoop maar daar is ‘n plan van aksie vir die wild, veral gemsbokke wat so mak is. – Mary-Ann Groenewaldt

No more diamonds in that town. – Bro Imms Vellippecka

Crime rate will climb sky high in that town. In fact houses does not even have high fences. – Cam Ron

So het Kolmanskop ook gelyk totdat die myn gestaak het. Die woestyn neem terug wat jy nie kan beheer nie. – Henning Nel

Grootste fout!!!!! Nou gaan die crime los brand kry, maar meer polisiemanne aan diens. – Linda Smit



Namibië se krieketspan verslaan Oostelikes in Benoni:

Well done guys. Seems that our cricket is again on the upward curve. Proud of you. – Deon Alcock

Awesome ouens. Baie geluk. Die trots borrel oor!!!! – DJ Skippie

Excellent guys. – Tuqeer Raza

Well done boys! – Sandra Gevers

Lekker JJ & Jan! Mooi gegooi manne. – Carl van der Merwe

4x4 in Walvisbaai se strandmeer:

Al hoe meer mense begin glo dat hulle 4X4's werklik tot alles in staat is. "Watch my boys dan wys ek vanaand vir julle 'n ding". – Johan Beyers

Hit the waves nogal. Hope he had a surfboard with him. – Ruan van Heerden

Mense het darem baie geld om te mors, want die versekering gaan beslis nie hiervoor opdok nie. – Jolize Gous

Die probleem met 'n klein geenpoeletjie is dat die water maar ten beste taamlik troebel is. . . – Daniel Claassen

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!