Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Gister se voorblad:



Bly hulle is vasgetrek, duisende kinders se lewens gered. – Johan Mans



Wel, dan is dit seker ook niemand se besigheid as ek nie meer tax gaan betaal nie, want dis mos niemand se besigheid wat julle met die tax geld maak nie, of hoe? – Benita Loth



Lesersfoto's:



Al weer een van daai dae. Kan nie kies nie. Almal is so besonders. – Rienie du Plessis



“Gretzky kry doodstraf vir 'n ­donkie”:



Dis baie hartseer as jy dit sien. Om geld uit die vel te maak, gaan nie die dier terugbring nie. Die minister kan ook vir die oorblywendes 'n kamp maak en dan so sorg dat daar kos is om te eet. Dis al manier hoe hulle nog sal kan oorleef. – Sussie Maritz



Dis 'n tragedie! 7x leeus is sonder 'n leier. Dink voordat julle net skiet! Daar is honderde donkies, maar net 7 leeus. Dit is baie wreed wat julle gedoen het. Julle is trigger happy. Fine die ou wat net skiet. – ­Lorraine Coetzee



En dit oor 'n donkie. My wêreld, moet alle wild nou doodgeskiet word? Donkies loop die aarde vol en mens eet dit ook. Dan moet die mensdom ook doodgeskiet word oor 'n donkie. Sê maar net. – Levana Hartung



Arme leeu. – Belinda Bella



“Plaasaankope 'is niemand se besigheid'”:



Take from the people and use it in splendor. – Raymond Dobson



Dis die belastingbetaler se besigheid. – Margaret Burger



As dit ons belastinggeld is dan is dit beslis ons besigheid! – Lali Thirion Beukes



Lekker man, lekker. – Sarel Cilliers



“Onderwyseres 'ontvoer' skool­meisie glo vir seks”:



Ek wonder of die media dalk bietjie oorhaastig is, en nie dalk eers moet wag en die ware feite kry voor daar so 'n berig geplaas word nie? Sal darem iemand se karakter lelik skend as dit dalk nie waar is nie. Veral omdat dit slegs beweringe is en die saak nog ondersoek moet word. Sê maar net. – Hester van der Westhuizen



Hoe moet ek my kind skool toe stuur en gerus wees? Nee man. Moet die kind dan nie veilig by die skool wees nie? – Surgae Josephs



Kinders is veronderstel om veilig te wees by die skool. – Janet Rossouw



Afrika Gouebeker-rugby:



Swak van NBC om nie die game te speel nie. Waar's die patriotisme? – Cecil September



“Studie-debakel vir Namibiërs in Zambië”:



And in our country they have access to all our facilities, it's time our government put a foot down. – Bennet Louw



“Oranjemund oorhandig”:



What will happen now. . . For years it was a beautiful place. . . Let the spirit go on. Keep it the best as it was for years and years. – Kylen Brandt



“Ondangwa-lughawe na Toivo ya Toivo vernoem”:



Bou tog 'n hospitaal en vernoem dit na die ou, tog baie beter. . . – James Pieters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!