Fotobeeld: Mej. Namibië 2015
Steffi van Wyk was Saterdag die 35ste skoonheid om die Mej. Namibië-kroon te kry sedert die skoonheidskompetisie in 1980 begin is. Die klereontwerpers vir vanjaar se 12 finaliste tydens die spoggeleentheid was Cobus Möller, Nikola Conradie, Monika David, Ingrid Preuer, Sean Cloete, Donald Diergaardt, Sophia Nendongo en Tuyakula Shikomba. Plaaslike kunstenaars, onder wie Blossom, Lize Ehlers en Star Dust en dansers van die Anchen Wille Dansakademie en Xclusive Dance Crew, het die gaste vermaak.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie