Geen borg vir TransNamib-grootkop
TransNamib se hoof van verkryging, mnr. Chris Simataa, het vandag vlugtig in die landdroshof in Windhoek op twee klagte van korrupsie verskyn.
Simataa is Dinsdagaand deur die Teenkorrupsie Kommissie vasgetrek.
Borg is geweier en die saak is tot 29 September uitgestel.
Simataa is Dinsdagaand deur die Teenkorrupsie Kommissie vasgetrek.
Borg is geweier en die saak is tot 29 September uitgestel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie