Gimnaste kan hervat
Gimnaste kan hervat

Gimnaste kan hervat

Andrew Poolman
Die Windhoek Ritmiese Gimnastiekklub heropen op Dinsdag 19 Januarie vir alle gimnaste. Daar is nog plek vir jong meisies vanaf 4 tot 6 jaar in pretgimnastiek, of beginners vanaf 6 tot 9 jaar in vlak 1. Môre is 'n ope dag vir nuwe gimnaste en hulle kan vanaf 14:00 kom kyk of hulle belangstel in gimnastiek, by die SKW Blou Saal in Wika Drive, Olympia. Belangstellende kan ook vir Wietsa Snyman by [email protected] of 081 127 7909 kontak. Op die groepfoto is gimnaste van Windhoek Ritmiese wat in November 'n oefenkamp geborg deur die Olimpiese Solidari­teitsfonds bygewoon het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!