Grenspos na Egipte oop
'n Palestynse man sit langs sy bagasie terwyl hy vir sy reisdokumente wag om deur die Rafah-grenspos na Egipte te reis. Die grenspos is Sondag deur Egiptiese amptenare vir humanitêre aangeleenthede in die Suid-Gazastrook geopen. Foto AFP/Said Khatib
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie