Groot skenkings vir renosters
Groot skenkings vir renosters

Groot skenkings vir renosters

Tanja Bause
B2Gold Namibia het die afgelope drie jaar N$1 miljoen per jaar aan die Save the Rhino Trust (SRT) geskenk. Onlangs het die president en uitvoerende hoof van B2Gold Corp., mnr. Clive Johnson van Vancouver in Kanada, besoek aan die Desert Rhino Camp in die Kunenestreek afgelê om die SRT se werk self te beskou. Die swartrenosters in dié streek is die laaste vrylewende diere van dié spesie ter wêreld. Johnson het in sy persoonlike hoedanigheid ’n donasie van US$25 000 (N$300 000) aan die SRT gemaak. By dieselfde geleentheid het B2Gold Namibia ’n skenking van diesedlfde bedrag aan die SRT gemaak. Mnr. Clive Johnson oorhandig hier sy tjek aan mnr. Simson Uri-Khob, die SRT se uitvoerende hoof. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!