Halfmiljoen se juwele op Swakop gesteel
Halfmiljoen se juwele op Swakop gesteel

Halfmiljoen se juwele op Swakop gesteel

Jo-Mare Duddy Booysen
Drie mans het na bewering gisteraand by ‘n juwelierswinkel op Swakopmund ingebreek en met juwele ter waarde van sowat N$500 000 spore gemaak. Die vermeende diewe het die winkel, Indigo Blue Gemstones and Jewellery, se ruit op drie plekke stukkend geslaan en toegang tot ’n glasvertoonkas gekry. Sekuriteitswagte van G4S het om 23:30 toe die alarm afgegaan het, na die toneel gehaas. Toe hulle vier minute later daar aankom was die drie mans reeds weg.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!