Hof stel Morsi se doodsvonnis ter syde
Hof stel Morsi se doodsvonnis ter syde

Hof stel Morsi se doodsvonnis ter syde

Egipte
Estelle de Bruyn
‘n Egiptiese appèlhof het die doodsvonnis van afgesette pres. Mohamed Morsi, in een van vele verhore sedert sy omverwerping in 2013, ter syde gestel, het ‘n justisiebeampte gesê.

Die appèlhof het opdrag gegee dat Morsi weer verhoor word op die klagte dat hy deelgeneem het aan ontsnappings uit die gevangenis en geweld teen die polisie tydens die 2011 opstand wat die lankdienende president, Hosni Mubarak, uit die kussings gelig het.

Vyf van Morsi se medebeskuldigdes, insluitend die opperleier van die nou verbanne Moslem Broederskap, Mohamed Badie, sal ook herverhoor word. Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!