Hof toe oor ECN se bedankingsvereiste
Hof toe oor ECN se bedankingsvereiste

Hof toe oor ECN se bedankingsvereiste

Jana-Mari Smith
Die Opuwo streeksraadslid en lid van die PDM, mnr. Kazeongere Tjeundo (foto), bring vanmiddag 'n dringende aansoek in die hoërhof in 'n poging om in afwagting van die naderende verkiesing as lid van die Nasionale Raad heraangestel te word.
Hy voer aan die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) se vereiste in Oktober dar openbare amptenare se name nie op partylyste gevoeg mag word tensy hulle uit hul poste bedank nie, is "absurd en benadeel en ondermyn die reg van partye om hul kandidate van keuse te benoem".
Waarnemende regter Orben Sibeya sal vanmiddag argumente aanhoor om te bepaal of die aansoek inderdaad dringend is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!