Hotel Thule sit hand by
Hotel Thule sit hand by

Hotel Thule sit hand by

Tanja Bause
Hotel Thule het onlangs middagete aan die verpleegpersoneel en vrywilligers by die immuniseringspunt by die NG Kerk in Eros verskaf. Me. Ruusa Kueyo en mnr. Lucas Lyandjendja van die hotel het 15 kospakkies en koeldranke afgelewer. Me. Chantal van Wyk van Namibia Media Holdings (NMH) het die kospakkies in ontvangs geneem. NMH en die NG Kerk Eros bestuur die inentingspunt vir die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste. Sinopharm en die tweede dosis AstraZeneca word tans by dié kerksaal toegedien. Foto Claudia Reiter

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!