Identiteit van vermoorde bejaarde bekend
Die polisie het die naam bekend gemaak van die bejaarde vrou wat Woensdag in haar huis op Swakopmund oorval en vermoor is. Die 79-jarige Rosvietha Sieglinde Strzelecki is saam met haar man, Siegfried Paul Strzelecki (81) in hul huis in Richthofenstraat 33 op die kusdorp oorval.
Die hoofverdagte, Daniel Stefanus Nghilifa, is reeds agter tralies. Nog twee verdagtes, Sakaria Ngwedha (39) en Fabianus Lazarus (24) is as medepligtiges in hegtenis geneem.
Die hoofverdagte, Daniel Stefanus Nghilifa, is reeds agter tralies. Nog twee verdagtes, Sakaria Ngwedha (39) en Fabianus Lazarus (24) is as medepligtiges in hegtenis geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie