Indiu00eb vier 69ste Republiekdag
Indiu00eb vier 69ste Republiekdag

Indië vier 69ste Republiekdag

Francoise Steynberg
Die hoëkommissariaat van Indië in Windhoek het op Vrydag 26 Januarie hul 69ste Republiekdag herdenk. Die vieringe het die oggend by die hoëkommissariaat met 'n vlaghysseremonie afgeskop, en die aand is 'n galadinee gehou wat deur hoëlui bygewoon is. Gaste is met Bollywood-danse deur dansers van die Kollege van die Kunste (Cota) vermaak. Die adjunkminister van visserye en mariene hulpbronne, dr. Samuel Ankama (regs), was die eregas en het saam met die hoë kommissaris van Indië, mnr. Kumar Tuhin (links), die tradisionele Indiese lamp aangesteek. In sy toespraak het Tuhin die vriendelike en sterk betrekkinge tussen Indië en Namibië beklemtoon. Indië het 1 000 ton rys as droogtehulp aan Namibië geskenk, asook kontant aan die Indira Gandhi-kliniek vir swanger vroue op Okahao. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!