JMAC-studente stal by FNCC uit
JMAC-studente stal by FNCC uit

JMAC-studente stal by FNCC uit

Lloyd Zandberg
Kunstenaars van die John Muafangejo-kunssentrum bied met trots aan: WHOSE ROLE IS IT TO EDUCATE THE PUBLIC ABOUT ART?. Hierdie uitstalling fokus op die belangrikheid van kunsopvoeding vir die publiek. Die versameling sluit nuwe werke en ou bestaande werke in. Die voortdurende vertoning is ’n poging om die invloed wat JMAC op kunstenaars oor die jare gehad het, ten toon te stel. Die werke van onder meer Wilka Mumangeni, John Kalunda, Tulina Nakashona, Trianus Nakale, Elizabeth Shinana en Uarika Tjiteere is te sien. Toegang is gratis en die uitstalling is nog tot 3 Augustus by die FNCC te sien.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!