Jood skommel kaarte voor eindstryd
Klubrugby
Andrew Poolman - Afrigter Vince Dreyer het sy FNB Wanderers-span onveranderd gehou vir môre se NRU premierliga-eindstryd teen Trustco United (18:30 in die Hage Geingob-stadion).
Sy eweknie Jood Opperman het geringe skuiwe in sy beginspan en reserwebank aangebring, soos dat flank Morné Blom dié keer eerste uitdraf, met Niël van Vuuren as die haker.
Wanderers en United het hul halfeindstryde teen onderskeidelik FNB Western Suburbs en FNB Unam gewen. Die nasionale kampioen word met 'n plek in die SA Rugby Gold Cup beloon.
Trustco United: 15 Riaan van Zyl, 14 Tuna Amutenya, 13 Henry Kandjou, 12 Mbimbo Mbai, 11 Nandivatu Karuuombe, 10 Darryl Vries, 9 Herman Stroh, 8 Shaun van Rooi, 7 Naudé Neethling, 6 Morné Blom, 5 Winmar Rust (k), 4 Lionel Nantes, 3 Jason Benade, 2 Niël van Vuuren, 1 Simon Kanime. Reserwes: Jonathan Goliath, Chris Swanepoel, Jandré Lamprecht, Dewald Coetzee, Elmo van der Byl, Morné Blaauw, Stefan Louw.
FNB Wanderers: 15 Jamie Joseph, 14 Rudie Pretorius, 13 David Philander, 12 Enem Kritzinger, 11 Janry du Toit, 10 Stiaan van der Merwe (o.k.), 9 Dian von Solms, 8 Adriaan Booysen, 7 Dirk de Meyer, 6 Driaan Voster, 5 Stef Botha, 4 Denzil van Wyk, 3 Quintin Esterhuizen, 2 Stefan Hattingh, 1 Nian Berg (k).
Reserwes: DG Wiese, Christo McNish, Jan Hendrik Augustyn, Johan Meyer, MP Pretorius, Francois Wiese, Nico Maartens.
Wanderers en Unam se tweede spanne takel mekaar vooraf in die reserweligafinaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie