Jou stem
Jou stem

Jou stem

Dani Booysen
In ons aanlynmeningspeiling het ons lesers verlede week gevra of dit in die lig van Brittanje se besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat, goed is vir lande om aan streek- en vastelandwye organisasies te behoort. Die grafiek wys die uitslae op die volgende drie keuses.

1 Ja, dit het belangrike politieke, ekonomiese en handelsvoordele.
2 Ja, maar net vir ekonomie en handel - nie as dit by politieke sake kom nie nie.
3 Nee. Lande is beter daaraan toe as hulle polities en ekonomies selfstandig bly.

Besoek ons webwerf om jou stem in hierdie week se meningspeiling uit te bring.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!