Kan die Bulle die Crusaders briek?
Kan die Bulle die Crusaders briek?

Kan die Bulle die Crusaders briek?

Andrew Poolman
Die legendariese Crusaders van Nieu-Seeland het sover dié seisoen al nege hul wedstryde in die Superrugby-reeks gewen.

Gaan die Bulle hulle hierdie naweek 'n rugbyles kan leer?

Die Crusaders het reeds 172

meer punte as hul opponente aangeteken.

Verlede week moes deelnemers die wedstryd met die kleinste punteverskil voorspel. Dit was die Reds teen die Waratahs (26-29).

Die wenners is uit tien korrekte inskrywings getrek.

John Kido van Rehoboth het Republikein se N$500 gewen en John van Wyk van Windhoek (N$500) en Otto Kamahene van Keetmanshoop (N$200 se BoxOffice-flieks) is as die ander twee wenners aangewys.

MultiChoice moet nog sy pryswenners bekragtig.

Vir DStv Premium-intekenare tel elke SMS as 'n kans om aan die einde van die kompetisie N$10 000 te wen.

Pryse geborg deur MultiChoice Namibia kan slegs deur DStv Premium-intekenare gewen word.

Volledige bepalings en voorwaardes by www.republikein.com.na/page/kompetisies.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!