Kapteinsverkiesing na 7 Februarie uitgestel
Kapteinsverkiesing na 7 Februarie uitgestel

Kapteinsverkiesing na 7 Februarie uitgestel

Francoise Steynberg
Past. Lennie Pienaar skryf:

Die Rehoboth Bastergemeenteraad wil hiermee kennis aan die volk gee dat die vergadering van 24 Januarie 2021 gekanselleer is.

Die rede hiervoor is dat hierdie vergadering se doelwit is om aan die volk die proses uit te lê wat gevolg sal word vir die kapteinsverkiesing.

As gevolg van die Covid 19-regulasies is dit gekanselleer omdat 50 mense te min is om die besluite te neem. Indien dit nie verander nie, sal ons genoodsaak wees om mense in groepe op te deel en te sê stuur verteenwoordigers om u te verteenwoordig. Die verteenwoordigers moet dan kom met 'n lys van name wat bewys is dat hul daardie mense verteenwoordig om sodoende getalle laag vir die vergadering te hou.

Neem dan kennis dat die vergadering gekanselleer is en na 7 Februarie 2021 sal verskuif.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!