Kinderoppasser op moordklag vrygespreek
Die 30-jarige me. Magdalena Naris, wat tereg gestaan het op die moord van die eenjarige Hope Uhongora wat in haar sorg was, is vanoggend in die streekhof in Windhoek vrygespreek.
Landdros Ileni Velikoshi het hierdie beslissing gelewer nadat Naris se regsverteenwoordiger ’n aansoek vir haar ontslag na die sluiting van die staat se saak gebring het.
Meer hieroor in môre se Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie