Kinders beseer in skoolbusongeluk
Kinders beseer in skoolbusongeluk

Kinders beseer in skoolbusongeluk

Duitsland
NAMPA
Polisie in die suide van Duitsland sê ‘n skoolbus het in ‘n huis vasgejaag sonder om remme aan te slaan. Altesaam 21 kinders is in die voorval beseer.

Volgens ‘n woordvoerder van die Mannheim-polisie is drie helikopters gebruik om die kinders, van wie ses ernstige beserings opgedoen het, na die hospitaal te bring.

Die voorval het net ná 07:00 in Eberbach, ongeveer 50 kilometers oos van Mannheim, plaasgevind.

Die oorsaak van die ongeluk was nie duidelik nie, maar die polisie ondervra die busbestuurder. – Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!