Kinderslagoffer oorleef nie kerk-aanval
Kinderslagoffer oorleef nie kerk-aanval

Kinderslagoffer oorleef nie kerk-aanval

Egipte
Estelle de Bruyn
Egiptiese staatsmedia berig dat ‘n tienjarige meisie wat kritiek gewond is in die selfmoordbomaanval op ‘n kerk in Kaïro vroeër die maand, aan haar wonde beswyk het. Haar sterfte bring die dodetal in die aanval op 27 te staan. Egipte se filiaal van die Islamitiese Staat-groep (IS) het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar, al beskuldig die owerheid die verbanne Moslem Broederskap vir die terreurdaad.

Die meisie, Maggie Mamoun, het die gesig van die Koptiese-gemeenskap se rou in die dae na die aanval geword.

Die aanval was die ergste in menseheugenis op Egipte se Christene wat byna tien persent van die bevolking uitmaak. Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!