Kookaburra doen dit weer!
Kamab Kookaburra, Simbrabul van die Metzger-familie, is gister vir die tweede jaar agtereenvolgend as die Kampioen van Kampioene by die Windhoek Skou aangewys. Van links is Diethelm Metzger, André Botes van Standard Bank Namibia wat die trofee oorhandig het, Thomas Nghikumwa, die touleier, Nikolai Metzger en sy vrou, Nicola, met hul dogter, Sofie, en Katja Metzger, Diethelm se vrou. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie