Korter skofte vir veiligheidswagte?
Skofte vir sekuriteitswagte kan moontlik in nuwe arbeidswetgewing van 12 ure tans na 8 verkort word, het die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie (NEF), mnr. Tim Parkhouse, vanoggend gesê.
Parkhouse, wat ‘n toespraak by die algemene jaarvergadering van die Sekuriteitsvereniging van Namibië (SAN) gemaak het, het gesê dit sal die koste van die bedryf na verwagting met ‘n derde verhoog.
Parkhouse, wat ‘n toespraak by die algemene jaarvergadering van die Sekuriteitsvereniging van Namibië (SAN) gemaak het, het gesê dit sal die koste van die bedryf na verwagting met ‘n derde verhoog.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie