Lente bibber
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Lekker nat en grys oppi kaai.
Seepglad issi soutpad inni baai.
Koud ja bibberend noordwes wat inwaai.
Soptyd en stooktyd virri bibber en lawaai.
Ons lente is skoon verwaai.
27ste November suidwes is kwaai.
Wintertyd is soptyd met lente uitgewaai.
Verdwaal en verwaai vra vir meraai.
Oorie see kom die witperdjies aan.
Aangeblaas van agter die winter.
Wit koppe en skuim eierdoppe.
Koud en grou, winter met lente vervou.
Met 'n gestorm en gegrom.
Suidwester het ons vetstom.
Bulkend kwaai oorie baai.
Vensters klap soos jy lawaai.
Jou getrippel en gejuig.
Laat groot bome buig.
Dakplate beef en klap.
Stofdig toe soos n oulap.
Lekker nat en grys oppi kaai.
Seepglad issi soutpad inni baai.
Koud ja bibberend noordwes wat inwaai.
Soptyd en stooktyd virri bibber en lawaai.
Ons lente is skoon verwaai.
27ste November suidwes is kwaai.
Wintertyd is soptyd met lente uitgewaai.
Verdwaal en verwaai vra vir meraai.
Oorie see kom die witperdjies aan.
Aangeblaas van agter die winter.
Wit koppe en skuim eierdoppe.
Koud en grou, winter met lente vervou.
Met 'n gestorm en gegrom.
Suidwester het ons vetstom.
Bulkend kwaai oorie baai.
Vensters klap soos jy lawaai.
Jou getrippel en gejuig.
Laat groot bome buig.
Dakplate beef en klap.
Stofdig toe soos n oulap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie