Lesersfoto's 1 Julie 2020
Dis die lewe: Vivien Heyman het die foto van die kinders ingestuur.
Corona-beskerming: “My seun Julian. Net sy oë steek agter die masker uit,” sê Agnes de Waldt.
Gelukkig: Sonsondergang by Vierkantklip, sê Jane.
Reünie: “Die neefs Ben en Albin Bezuidenhout hou saam met Karools, Willem en Andries Louw reünie,” sê Bybs.
Lekker: “Dit is heeltyd speeltyd in die Khanrivier,” sê Charmain Smit van Usakos.
Geluk: “Ons het onlangs Susanna se ooievaarstee gevier.” Die foto is deur Images Creatives geneem.
Naweekkaperjolle: Cobus se 13 kg “catch and release” steenbras wat hy by Walle gevang het, sê Merrill Burger.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie