Man skuldig aan mesmoord
Eben Cloete (38), wat tereg gestaan het op die moord van sy meisie, me. Anna Nadia Coetzee (27), is vanoggend in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind. Cloete het Coetzee op 13 Augustus 2009 vermoor deur haar agt keer met ’n mes by haar ouers se huis by die Neudamm-proefplaas te steek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie