Man vas oor kokau00efen op grenspos
Man vas oor kokau00efen op grenspos

Man vas oor kokaïen op grenspos

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - 'n Angolese man is gister op die Oshikango-grenspos tussen Namibië en Angola met kokaïen ter waarde van N$784 000 betrap.

Volgens die Namibiese polisie se woordvoerder, adj.komm. Edwin Kanguatjivi, is die verdagte 'n ou kalant wat 'n week gelede ''n boete van N$10 000 betaal het nadat hy met onwettige sigarette in sy besit gevind is.

“Die verdagte het gister omstreeks 12:00 deur die grenspos by Oshikango geloop en sowat 1,57 kg kokaïen ter waarde van N$784 000 is in sy besit gevind,” het Kanguatjivi gesê.

“Die kokaïen was in foelie en plastiek toegedraai en met 'n verband om sy lyf gedraai,” het die woordvoerder gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!